Ming-Na Wen

Ming-Na Wen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 November 1963 (1963-11-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ming-Na Wen (gebore 20 November 1963) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Street Fighter (1994), Mulan (1998), en Final Fantasy: The Spirits Within (2001), en in die televisiereeks Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).


Developed by StudentB